wors
→ Nie seker oor jou grootte nie? Sien ons groottegids
“Wors” hemp vir mans met bewyse (of selfvertroue). Minimalisties, skoon ontwerp in 100% gekamde katoen. Nie vir almal nie, net…
Groottekaart
Use the chart below to find your size. If you are between sizes, we recommend sizing up.
| XS | Chest: 32-34″, Waist: 24-26″ | Chest: 32-34″, Waist: 24-26″ |
| S | Chest: 34-36″, Waist: 26-28″ | Chest: 34-36″, Waist: 26-28″ |
| M | Chest: 38-40″, Waist: 30-32″ | Chest: 38-40″, Waist: 30-32″ |
| L | Chest: 42-44″, Waist: 34-36″ | Chest: 42-44″, Waist: 34-36″ |
| XL | Chest: 46-48″, Waist: 38-40″ | Chest: 46-48″, Waist: 38-40″ |
alles wat jy wil weet oor die
HEMP
beskrywing
Sterregradering

Details & beskrywing
Vir die wat Afrikaans praat en Afrikaans verstaan.
Die “wors” hemp is nie ’n verduideliking nie. ’n Eenvoudige woord wat net reg land by die regte mense (dit trek aandag op sy eie manier)
Hierdie is vir die man wat nie hoef te probeer nie. Hy sê min, maar bedoel baie. Hy dra wat hy wil, hoe hy wil, en los die res vir ander om uit te figure. Daar’s ’n gemak in hoe hy homself dra: ’n stille selfvertroue wat nie bevestiging soek nie.
Die ontwerp bly skoon en minimaal. Geen oorbodige detail nie. Net die woord, sentraal en doelbewus. Dis juis daardie eenvoud wat dit laat werk. Niks om agter weg te steek nie.
Gemaak van 160g 100% fyngekamde katoen, met ’n standaard pasvorm wat natuurlik sit en gemaklik dra. Sag, asemhaalbaar, en betroubaar oor tyd.
Nie vir almal nie. Net vir die wat weet.









