pap
→ Nie seker oor jou grootte nie? Sien ons groottegids
“Pap” hemp met ’n speelse knipoog. Minimalisties en veelsydig in 100% gekamde katoen. Dra hom alleen of saam jou gunsteling wors.
Groottekaart
Use the chart below to find your size. If you are between sizes, we recommend sizing up.
| XS | Chest: 32-34″, Waist: 24-26″ | Chest: 32-34″, Waist: 24-26″ |
| S | Chest: 34-36″, Waist: 26-28″ | Chest: 34-36″, Waist: 26-28″ |
| M | Chest: 38-40″, Waist: 30-32″ | Chest: 38-40″, Waist: 30-32″ |
| L | Chest: 42-44″, Waist: 34-36″ | Chest: 42-44″, Waist: 34-36″ |
| XL | Chest: 46-48″, Waist: 38-40″ | Chest: 46-48″, Waist: 38-40″ |
alles wat jy wil weet oor die
HEMP
beskrywing
Sterregradering

Details & beskrywing
Vir die wat Afrikaans praat en Afrikaans verstaan.
Die “pap” hemp is eenvoudig op die oog, maar speel lekker saam met ander. Op sy eie is dit sag en bekend (dis ’n knipoog wat nie hard hoef te praat nie); saam met “wors” of “eier” begin die storie eers reg werk.
Hierdie een is ligter van gees. ’n Bietjie speels, ’n bietjie ondeund, maar steeds gemaklik en dra-baar. Vir die vrou wat dit met gemak dra, en vir die man wat nie omgee vir ’n bietjie humor nie.
Dra jy hom alleen? Dan sê dit ook iets- veral as jy enkellopend is. Pap op sy eie wag mos maar vir iets om saam te gaan. Dis alles in goeie gees.
Die ontwerp bly skoon en minimaal, met die woord sentraal en sonder fieterjasies. Maklik om te dra, maklik om te kombineer.
Gemaak van 160g 100% fyngekamde katoen, met ’n sagte gevoel en ’n standaard pasvorm wat gemaklik sit deur die dag.
Op sy eie is hy goed. Saam is hy beter.















