suigstokkie se winkel | Suid-Afrikaanse hemde met kos, kultuur, en humor
Doen vensterinkopies of maak jou mandjie vol met Suid-Afrikaanse hemde. Loer gerus na al ons nuutste hemde en sien watse hemde op pad is
Showing all 7 results
Doen vensterinkopies of maak jou mandjie vol met Suid-Afrikaanse hemde. Loer gerus na al ons nuutste hemde en sien watse hemde op pad is
Showing all 7 results
Ons hemde is 'n gewone pasvorm. Meet eerder een van jou gunstelinghempe en vergelyk dit met die afmetings hieronder. As jy tussen twee groottes val of van 'n losser pasvorm hou, kies gerus een grootte groter.
Meet eerder jou gunsteling-hemp as jouself. Dis gewoonlik die maklikste manier om die regte grootte te kies. Alle afmetings is geneem terwyl die hemp plat gelê het en kan ongeveer 1–2 cm verskil.
| Grootte | Breedte (cm) | Lengte (cm) |
|---|---|---|
| XS | 47 | 68 |
| S | 50 | 70 |
| M | 53 | 72 |
| L | 56 | 74 |
| XL | 59 | 76 |
| 2XL | 62 | 78 |
| 3XL | 65 | 80 |
| 4XL | 68 | 82 |
| Grootte | Breedte (cm) | Lengte (cm) |
|---|---|---|
| XS | 43 | 64 |
| S | 46 | 65 |
| M | 49 | 66 |
| L | 52 | 67 |
| XL | 55 | 68 |
| 2XL | 58 | 69 |
| Grootte | Breedte (cm) | Lengte (cm) |
|---|---|---|
| 2 jaar | 33 | 43 |
| 4 jaar | 35.5 | 47 |
| 6 jaar | 38 | 49.5 |
| 8 jaar | 42 | 60 |
| 10 jaar | 44.5 | 62.5 |

Meet die hemp plat, ongeveer 2 cm onder die moue, van een kant na die ander.
Meet vanaf die hoogste punt van die skouer reguit af tot by die onderste soom.
Suigstokkie-wenk: As jy tussen twee groottes val, kies gerus die groter grootte vir daardie lekker gemaklike braai-pasvorm.
This will close in 0 seconds